Weg!

Vlekvryest­aalwaterbo­ttels

-

’n Waterbotte­l wat minstens 18 jaar kan hou – dís wat ek soek vir my kinders. Hulle bottels gaan elke dag skool toe en naweke berg toe én is gereeld in die skottelgoe­dwasser. Ek het al verskeie van die BPA-vrye plastiekno­mmers probeer, maar ná ’n paar maande breek die strooitjie of die deksel se veer is sat. Daarom kry hulle dié Kersfees elk dié rateltaai – en hopelik laaste – waterbotte­l. R200 by outdoorwar­ehouse. co.za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa