Hoity Toity Pallet Chic-voëlvoerder
Pafuri is natuurlik jou eerste keuse e vir voëlskyk, maar jy kan hulle ook na a jou tuin toe lok. Voëlvoerders is beskikbaar kbaar in alle vorme en groottes en is geewoonlik duur, of net plein lelik.
Dié groot voerders, gemaak van an die hout van ou palette, lyk egter netjies in enige boom. Die duiwe en tiptolle sal jou ewig dankbaar wees. es. R250 by hoitytoityfurniture.co.za .za