Weg!

’n Basotho-kombers

-

’n Goeie kombers hou ’n leeftyd lank, soms selfs vir generasies. Hierdie wolkombers­e is duursaam met verskeie ontwerpe, soos die mielie of adellike krone wat vir die mense van Lesotho simbolieke betekenis het.

Gaan loer op Aranda se webwerf na die verskillen­de ontwerpe. Hulle vervaardig ook reisdekens. Prys op aanvraag by aranda.co.za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa