Vat die krag s­saam met jou

Weg! - - Advertensie-artikel -

Dub­bel­bat­te­ry­krag is won­der­lik, maar krag vir wan­neer jy rond­be­weeg, is selfs nog be­ter! Ons draag­ba­re krag­ban­ke het al wê­reld­wyd ge­reis, van die taai­ste roe­tes in A­fri­ka af tot in die ver­ste uit­hoe­ke van die Aus­tra­lie­se out­back. Dié draag­ba­re krag­ban­ke is be­stand teen val­le, skok­ke en knal­le en sal se­ker maak al­les in jou kamp­plek werk soos ’n goed­ge­o­lie­de ma­sjien, maak nie saak waar jy is nie.

Die Na­ti­o­nal Lu­na Por­ta­ble Po­wer Pack is mak­lik om te in­stal­leer en het ’n in­ge­bou­de dub­bel­bat­ter­y­stel­sel, ’n ak­ku­ra­te bat­te­ry­mo­ni­tor en ver­skeie uit­laat­sok­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.