Weg!

SKRYF AAN ONS EN WEN!

-

Maryke wen ’n herlaaibar­e ZA478-kollig ter waarde van R1 170. Die kompakte ZA478 is ongeloofli­k helder met ’n LEDgloeila­mp van 1 200 lumens. Die kragtige Li-ion-battery sorg dat jy nooit in die duister sal sit nie. ’n Muurprop- en voertuigla­aier is ingesluit. Die kompakte, duursame kollig is ’n moethê-item vir r sekerheid rondom die huis en woonwa én vir buitelugav­onture. Gaan na zartek.co.za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa