Weg!

Malaria: Het jy geweet?

-

Malaria word slegs oorgedra deur die Anopheles- muskiet (en net die wyfies). Die eerste simptome van malaria sluit in: koors, kopseer, lyfseer, moegheid, vel wat geel lyk (geelsug), ’n vinnige hartklop, naarheid en braking, maagseer en diarree. Jy sal dalk eers 12-35 dae nadat jy deur die muskiet gebyt is, simptome begin ervaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa