Weg!

Die Groot Ses

Almal ken die Groot Vyf, maar het jy al gehoor van die Krugerwild­tuin se Groot Ses? Dis ’n wenslysie met ses voëls wat jy in die wildtuin te siene kan kry. Hoeveel van hulle kon jy al sien?

-

Breëkopare­nd Bromvoël Gompou Saalbekooi­evaar Swartaasvo­ël

Visuil

 ??  ?? SWARTAASVO­ËL
SWARTAASVO­ËL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa