Weg!

Beers for Africa-bierpak

-

Weg se mense bederf my al jare deur vir my ’n bier te bring uit elke Afrika-land waardeur hulle reis. In ’n meestersku­if het SAB besluit om agt van Afrika se mees ikoniese lagers – onder meer 2M (Mosambiek), Zambezi (Zimbabwe) én Kilimanjar­o (Tanzanië) – saam te verpak. Én dis vir ’n goeie doel. Van die wins op die bierpakke word geskenk aan Stop Hunger Now SA. Felicidade­s! R100 by uitgesoekt­e drankwinke­ls

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa