Weg!

Weg- vellies

-

Ek weet velskoene is volksbesit, maar dit het ’n halfeeu geneem voordat ek my voete in ’n paar gewaag het. Die dag as die velliegogg­a jou egter byt, být hy.

My gunsteling­paar is Weg se vellies. Ek’s natuurlik bevooroord­eeld, maar dié skoene is gemaklik en my vrou sê ek lyk goed in hulle. R800 by winkel.weg.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa