Weg!

Casio G-Shock G-5600E-1

-

Die G-Shock is die Chuck Norris van die horlosiewê­reld. Myne was al in die sneeu noord van die Noordpools­irkel, onder die water in Madagaskar en deur die warm duine van die Namibwoest­yn. Ná 10 jaar se diens laat hy my steeds in die steek nie.

Maar ek sou nie omgee vir ’n tweede een nie – veral nie as dit die 5600E-1 is nie. Dié retromodel lyk net soos die oorspronkl­ike G-Shock wat 35 jaar gelede bekend gestel is, maar met moderne binnegoed. R2 200 by watchesunl­imited.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa