Weg!

Weg- fotoboeke

-

Ek voorspel dié geskenkboe­ke gaan baie gewild word! Weg gaan voortaan ’n beperkte voorraad fotoboeke laat druk met Wegfotogra­we se gunsteling­foto’s uit die wildste hoeke van Afrika.

Dit sluit foto’s in wat jy nog nooit in die tydskrif gesien het nie. Eerste aan die beurt? Toast Coetzer se foto’s uit Tanzanië, met tonele uit Ngorongoro, Serengeti, Tarangire... R300 by winkel.weg.co.za

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa