Weg!

Hi-Tec Sierra X-Lite Low

-

Gedink Hi-Tec maak net outydse stapskoene waarmee jy die Otter kan aandurf? Toe nie. Sy nuwe reeks tekkies (en leerskoene, én plakkies) gaan jou twee keer laat kyk. Ek aai nou al weke lank die Sierre X-Lite Low in die aanlynwink­el. Of sal ek gaan vir die effe goedkoper Badwater-reeks? R1 200 (Sierra X-Lite Low) en R800 (Badwater) by hi-tec.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa