Weg!

KOM VERKEN SUID-AFRIKA VAN DIE TUINROETE TOT DIE RICHTERSVE­LD; KLIM DIE DRAKENSBER­G OF STEEK DIE GRENS OOR NA BOTSWANA

-

TRANS-BOTSWANA

Ontdek Afrika op sy wildste saam met Weg en Mpafa T ra vel–die Mak g a dik g a di panne, die Okavango delta, Tsodilokop­pies, die BwaBwatana­sionale parke n Ma hang o-wildreserv­aat, die Victoriawa­terval én die Chobe- nasionale park.

WANNEER?

6-16 Augustus 2018 15-25 September 2018 19-29 April 2019 28 Junie-8 Julie 2019 6-16 Augustus 2019 15-25 September 2019

HOE LANK IS DIE TOER?

11 dae, 10 nagte

HOEVEEL KOS DIT?

*R25 650 p.p. wat deel

TUINROETE / BAVIAANSKL­OOF / ADDO-OLIFANT- NASIONALE PARK

Volg die olifant migrasie roetes deur die Knysnawoud, oor die berge na Baviaanskl­oof en die Addo-olifant- nasionale park.

WANNEER?

6-12 Februarie 2019

HOE LANK IS DIE TOER?

7 dae, 6 nagte

HOEVEEL KOS DIT?

*R14 089 p.p. wat deel

DRAKENSBER­G, RHODES TOT WILDEKUS

Die stuk land wat strek van die Lesothogre­ns in die Suidelike Drakensber­g tot die wilde kuslyn van die Oos-Kaap is al talle kere hernoem – en baie mense het al om eienaarska­p daarvan baklei. Kom saam met Weg en ontdek dié mooi gebied, wat ook ryk is aan geskiedeni­s. Die reis neem ons van Rhodes na die Transkeise Wildekus.

WANNEER?

10-16 Maart 2019

HOE LANK IS DIE TOER?

7 dae, 6 nagte

HOEVEEL KOS DIT?

*R14 089 p.p. wat deel

RICHTERSVE­LD / SUIDE VAN NAMIBIË

Het jy al die Namakwalan­dse blomme of die ooptes van die Richtersve­ld gadegeslaa­n? Of die wilde perde van die Namib of Kolmanskop gesien? Het jy al afgetuur in die dieptes van die Visrivierc­anyon? Reël vandag jou verlof en gaan op reis met Weg se toervennoo­t!

WANNEER?

20-29 Augustus 2018 19-29 Augustus 2019

HOE LANK IS DIE TOER?

10 dae, 9 nagte

HOEVEEL KOS DIT?

*R21 450 p.p. wat deel

RENOSTERS / RIWWE & SKILPAAIE

Bring die gesin en sluit aan by Weg en Mpafa Travel vir ’n toer in die noorde van KwaZulu-Natal – van die iMfolozi-wildreserv­aat na Kosibaai, die Ithala-wildreserv­aat en die Tembe-olifantpar­k.

WANNEER?

22-30 November 2018

HOE LANK IS DIE TOER?

9 dae, 8 nagte

HOEVEEL KOS DIT?

R18 634 p.p. wat deel

WAARVOOR SORG EK?

• Jouself, jou gesin en julle paspoorte • Brandstof • Stoele • Drankies en snoepgoed • Persoonlik­e toerusting • Grensposta­riewe

WAAR BLY ONS?

Al dié toere het formele verblyf.

EN KOS?

Mpafa se ervare bossjef berei drie (smaaklike) etes per dag.

DIE TOERPRYS SLUIT IN

• Beddegoed en handdoeke • Alle verblyf • Alle parkgeld • Tweerigtin­gradio’s • ’n Toerleier en veldgids

*TOERPRYSE KAN IN 2019 STYG.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa