Weg!

Vang die oomblik vas

’n Reis gaan oor spesiale oomblikke en die Samsung Galaxy S9 en S9+ is net die kamera vir mense wat daarvan hou om die wêreld te verken.

-

Die Samsung

Galaxy S9 en S9+ verseker dat jy nooit ’n oomblik

misloop nie. Nou beskikbaar

in Coral Blue.

LAAT HERLEEF HERINNERIN­GE

Vakansies is tye wat eenvoudig vasgelê móét word. Of dit ’n seldsame dubbelreën­boog op ’n verlate pad in die Karoo is, of ’n reuse-sandkastee­l op die strand, elke oomblik is ’n kosbare herinnerin­g. En deesdae kan enigeen foto’s van profession­ele gehalte neem, kompleet met moontlikhe­de vir laeligen superstadi­ge-aksievideo’s.

IS ONS AL DAAR?

Kinders raak gou verveeld – selfs met die mooiste uitsigte padlangs. Die “is ons al daar”rympie word dan soms oorweldige­nd.

Hou die kleinspan besig met ’n kant-totkantske­rm met ’n 18:5:9-verhouding – dit skep ’n regte bioskoopge­voel. Daarby kry jy die stereo-luidspreke­r – gestem deur AGK en ’n hupstoot van Dolby Atmos – wat suiwer klank lewer.

EK IS JAMMER... WAT?

As jy jouself in ‘n vreemde land bevind, sal Bixby jou bystaan. Die kamera op jou foon kan ’n regstreeks­e vertaling bied. Kry onmiddelli­ke vertalings en terugvoer – rig bloot jou kamera na ’n spyskaart, padpredika­nt of instruksie en Bixby sal dit in Engels vertaal.

Het jy verdwaal op soek na ’n restaurant? Gebruik die foon se kamera en neem ’n foto, en aktiveer Bixby Sig om jou op die regte pad te sit.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa