Weg!

Mak, makker, houtkapper!

-

Die Skukuza-ruskamp se piekniekpl­ek spog waarskynli­k met die makste rooikophou­tkapper in die Krugerwild­tuin! Met ’n onlangse besoek aan die piekniekpl­ek het die houtkapper van ’n boom na een van die braaiers gevlieg; toe kom aansit by die tafel wat vir ontbyt gedek is en oomblikke later op my skouer. HERMAN LE ROUX,

Johannesbu­rg

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa