Weg!

Nóú neem ek beter foto’s!

-

Ek het Weg se aanlynfoto­kursus baie geniet. Ek het dit module vir module gedoen en eers geoefen voordat ek die volgende een aangepak het.

Ek neem al lank foto’s en van my foto’s is al gepublisee­r, maar daar was klein dingetjies wat my gefrustree­r het. Die kursus was puik, want elke begrip word in geselstaal verduideli­k.

Baie dankie, daai klein goetertjie­s is almal beantwoord. Ek het onlangs dié foto’s geneem op Bird-eiland by Lambertsba­ai.

ALTA JANSEN VAN VUUREN, Pretoria

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa