Weg!

’n Fees van kleur

-

Ek het verlede jaar die ooste van Maleisië besoek waar die meeste mense Moslems is. Dit was Ramadan en dus was daar geen eetplekke oop in die dag nie. Ek het in die stad Kuala Terengganu deur 'n versierde hek gestap na Chinatown waar dinge goed bedrywig was. Elke eetplek was oop en kleurryk. Ek kon nie ophou foto's neem nie. EDITHA WARD, Bantrybaai

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa