Weg!

Skryf aan ons en wen ’n prys!

-

Christa wen ’n stel Zartek COM8 Superpack-tweerigtin­gradio’s ter waarde van R1 150. Kommunikee­r met dié stel tweerigtin­gradio’s in die veld, op jou fiets of selfs op kantoor. Kies jou eie kanale op die LCD-skerm, druk ’n knoppie vir die oorfone om te werk of gebruik stemaktive­ring. Hulle is klein en kompak en het USB-, muur- en dubbele wieglaaier­s. zartek.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa