Weg!

Kyk hier

- FOTO TOAST COETZER

Tussen die middel van Oktober en die middel van Desember trek groot skares strooikleu­rige vrugtevler­muise elke jaar saam in die moeraswoud aan die oewer van die Musolarivi­er in die Kasanka- nasionale park, Zambië. Besoekers kan teen sonop en sononder dié samedrommi­ng bekyk uit skuilings wat op stelte gebou is. Maak ’n bespreking by 072 298 0777 of gaan na kasankanat­ionalpark.com.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa