Weg!

Boeke & Musiek

- DEUR ERNS GRUNDLING

’n Joernalis werk byna ’n dekade in China en skryf ’n aangrypend­e Afrikaanse reisboek, ons kyk na ’n nuwe boek met essays oor spesies wat op jou bedkassie hoort, ons lees ’n inspireren­de verhaal wat André P. Brink destyds vertaal het, en luister na Johnny Clegg en Juluka se eerste album. Lees en geniet!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa