Weg!

BLYPLEK

-

HOBAS

Dis net 10 km van die beginpunt af en jy kan jou voertuig by die parkkantoo­r los terwyl jy stap. Koste Kamp: R250 p.p. (vanaf November 2018), agt mense per kampplek. Chalets: R970 p.p. wat deel (vanaf November 2018, ontbyt ingesluit).

AI-AIS

Die roete eindig hier. Lawe jou staplyf in een van die warm swembadden­s. Koste Kamp: R210 p.p., agt mense per kampplek; dubbelkame­rs vanaf R750 p.p. wat deel (ontbyt ingesluit); gesinschal­et met slaapplek vir vier: R1 000 p.n.

Kontak 021 422 3761;

ct.bookings@nwr.com.na >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa