KOOP HIER
KwaZulu-Natal Weavers & Candles vir handgeweefde matte 036 488 1657; kwazuluweavers.com Kry van kaas tot sjokolade tot brandhout by Cedarwood Village Centre. Oop Maandae tot Saterdae van 9 vm. tot 4.30 nm. en Sondae tot 2 nm. In die sentrum is The Cheese Shop waar jy ’n wegneemkaasbord kan bestel vir R100 met vyf verskillende kase ( 071 125 6790; facedo niacheeseco@gmail.com) en ook Chocolate Memories vir ’n dekadente sjokfondue of -proe ( 072 310 3376; chocolate memories.co.za)
•
•