Weg!

Segomotso Matengu

-

Bestuurder, Coffee Buzz Die Duitse vleisrol – fleischkae­se – is ’n gunsteling op ons spyskaart, en ons biefburger­s en koffie is die beste op die dorp.

Ek is gebore in ’n klein plekkie genaamd Logothwana, naby Kachikau, wes van Kasane. Ek is gewoond aan die diere en om so na aan die natuur te leef. Ons leer van kleins af hoe om ons naby diere soos olifante te gedra.

Jy moet die diere respekteer, anders respekteer hulle jou nie. Ek het in ’n stadium die opsie gehad om elders te woon, maar ek verkies om hier te wees.

Coffee Buzz is elke dag oop van 8 vm.-4 nm. (Sondae maak hulle vroeër toe as dit stil is.)

thecoffeeb­uzz.co.za Waar? In Kasane se sakekern, aan die rivier se kant van die hoofstraat (Presidentl­aan).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa