Weg!

TOERUSTING

- MVTR Moisture Vapour Transmissi­on Rate R1 700 R205 R600

Arthur Jones toets die nuutste waterdigte baadjies, ’n sambreel, sakke en snare.

Dit staan ook bekend as “hydrostati­c head rating” of waterkolom­gradering en toets hoeveel water of waterdruk ’n waterbesta­nde laag kan weerstaan voordat dit lek.

As jy dus iets sien soos 10 000 WP, W/P of 10 000 mm, beteken dit die materiaal kan ’n kolom van 10 000 mm water weerstaan voordat water begin deursyfer.

Dis ’n laag wat aangewend word om materiaal waterweren­d te maak.

Hierdie word aangebied as g/m²/24 en verduideli­k hoeveel vog in 24 uur deur ’n vierkante meter materiaal in kan beweeg. Hoe hoër die waarde, hoe beter beweeg die vog deur die materiaal. Dis ’n manier om te bepaal hoe goed die materiaal kan asemhaal.

Dís die baadjie wat jy soek vir iets ligs (102 g) om jou droog te hou sonder dat jy ingeperk voel wanneer jy hardloop, klim of fietsry.

Dis gemaak van 100% herwonne nylonRipst­op met ’n DWR- (Durable Water Repellent) afwerking. Dit blokkeer wind, hou water uit en sal nie sommer skeur van stampe en skuur nie.

Die baadjie pas knus, maar jy kan steeds ’n basis- of middellaag onder dit dra. Die baadjie het ook ’n kappie met ’n trekkoord. Opvou is maklik: Die baadjie het sy eie sakkie in die bors en ’n lus vir ’n karabynhaa­k; dus kan jy dit enige plek ophang. Daarby kry jy Patogonia se lewenslang­e waarborg.

by Gone Outdoor

Waterbabas het ’n sak nodig om hulle toerusting droog te hou op avonture. Dié droogsak is gemaak van waterbesta­nde viniel. Dis ’n baie goeie belegging.

Dis beskikbaar in vier groottes: 5 liter (foto), 10 liter, 15 liter en 20 liter; elkeen het ’n skouerband. Die sak is maklik om skoon te maak en op te vou. En dit dryf! Niks van jou kosbare toerusting sal ooit sink nie.

vir ’n 5 ℓ -sak

awesometoo­ls.co.za

Hierdie kledingstu­k gaan nooit op ’n loopplank pryk nie, maar dis prakties en duursaam. Dit kan gebruik word as ’n poncho, grondseil of selfs as ’n tent as die nood druk. Dis ook maklik om te dra en te bêre.

Die poncho het ’n gordel en Velcro om dit perfek te laat pas, asook ’n kappie met ’n koord. Indien jy die poncho as ’n tent gebruik, het dit ankerpunte. Hou die poncho permanent in jou rugsak of mossienes.

by Outdoor Warehouse

>

Hierdie is van die goedkoopst­e items op ons lys, maar die beskerming wat dit bied, kan nie geklop word nie. Hierdie dubbellaag- buff word gemaak van ’n kombinasie van poliëster-mikrovesel en Gore-Tex Windstoppe­r. Die buff is dus windbestan­d én waterweren­d. Dit word behandel met ’n chemiese stof genaamd Polygiene wat silwerione bevat om bakterieë teë te werk; jou buff sal dus vir langer vars bly.

Dis sag, elasties en liggewig (153 g) en kan in die wasmasjien gegooi word. Dra dit as ’n masker of nekserp.

R540 by Cape Union Mart

Soms het ’n mens beskerming nodig vir jo jou bene, al reën dit nie... Soos op ’n sta staptog waar klippe en modder in jou stewels st kan kom.

H Hierdie beenskutte word gema gemaak van 600D-poliëster en pas mooi om jou bene danksy die hakie aan die d voorkant, ’n verwyderba­re hakko hakkoord en ’n stormtou.

Ve Velcro-stroke help dat jy elke skut k kan verstel.

R350 Outdoor Warehouse

In die winter het elkeen ’n sambreel nodig om droog te bly. Dié wenner word gemaak van duursame nylon, en di dis liggewig (150 g). Dit vou ook k klein op en is net 16 cm lank wann wanneer dit opgevou is. Dis klein geno genoeg vir jou rugsak of mossienes. R440 by Sportsmans Warehouse

Hierdie Hierd is die sak wat al jou kosbare katoeters katoe veilig en droog hou.

Dis beskikbaar b in ’n groottes van 40 liter, lit 70 liter, 90 liter en 130 liter. Die Chasm C het ’n skouerband as jy die sak nie as ’n duffelsak wil gebruik ge nie. Die materiaal is duursaam, duurs waterbesta­nd en ftalaatvry; daarby sal dit nie skeur nie.

Die onderkant van die sak is versterk en binne is verskeie komparteme­nte, asook buitesakke en ’n sluitbare sakkie.

R2 000 by thulestore.co.za >

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa