Weg!

KLASSIEKE REISPLAN: MOREMI EN CHOBE

-

“Op ’n bootrit gly ’n mens oor die spieëlglad­de water en soek na ’n lelkraanvo­ël, visarend en saalbekooi­evaar terwyl die son oor die delta sak.”

Botswana was teen druktyd nie oop vir SuidAfrika­anse toeriste nie, maar beplan jou volgende vakansie met hierdie gids. Van die inligting kan verander, maar die roete is tydloos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa