Weg!

Kyk dié ou draadsitte­r!

-

Ek het hierdie blouaap tydens die nasionale inperking afgeneem.

’n Trop ape kom kuier byna elke dag in ons agtertuin in die Western Deep Levels-gebied. Ons het baie bome wat vrugte dra en die ape is mal daaroor om in ons avokadoboo­m rond te klouter. As ons ’n deur oop vergeet, sal hulle selfs in ons huis kom om kos te steel. ASHLEY NIEUWENHUY­ZEN,

Carletonvi­lle

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa