Weg!

Kamp in jou agterplaas

-

Wie het gesê jy kan nie kamp tydens die nasionale inperking nie? Ek is bevoorreg om ’n tuin te hê waar ek kan kamp. Ek het een van die resepte uit die nuutste Weg Kuierkos, wat saam met die April-uitgawe verkoop is, beproef – die Spaanse hoenderpot op bl. 8 is ’n wenner!

Ek bly naby The Farm Inn-wildplaas en ons het selfs die gebrul van ’n leeu en die gelag van ’n hiëna gehoor, wat tot ’n regte kampatmosf­eer bygedra het!

PAULO FERNANDES, Pretoria >

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa