Weg!

’n Laaste stappie voor inperking...

-

Toe gerugte van ’n moontlike nasionale inperking in Suid-Afrika ons op 21 Maart bereik, het ek en my vrou, Althea, ons kinders Nils (7), Finley (5) en Maja (2) geneem om die Elandsrivi­erroete te gaan stap.

Dié roete in die Limietberg-natuurrese­rvaat begin by die Hugenoteto­nnel langs die N1 op pad na die dorpie Rawsonvill­e. Op die foto verken Finley die Du Toitskloof­berg.

Ek smag nou na dié mooi uitsigte en bergpoele en is dankbaar vir die herinnerin­ge.

SIMON LE ROUX, Kaapstad

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa