Weg!

DOENDINGE

-

Bespreek wildkykrit­te en riviervaar­te by die lodge waar jy tuisgaan. Pryse wissel, maar jy kan reken op omtrent P295 p.p. vir die wildrit (3 uur), P285 p.p. vir die bootvaart (3 uur), met afslag vir kinders jonger as 12. Dit sluit nie die parktariew­e in nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa