Weg!

HOE BEGIN EK SNORKELDUI­K?

WILD BLUE ADVENTURES

-

Dié maatskappy bied snorkeldui­k-uitstappie­s aan in Valsbaai se getypoele. Dis ’n goeie begin as jy skrikkerig is vir die oopsee. Yvette Oosthuizen wys jou al die wegkruippl­ekke van geheimsinn­ige diertjies wat in dié ekostelsel floreer. Jy sien dalk naakseesla­kke, klipvisse, inkvisse, seekatte, anemone, seesterre, skaamhaaie en seewier en alge.

’n Begeleide uitstappie kos R550 p.p. of R850 p.p., afhangend van hoeveel mense saamgaan en watter toerusting jy nodig het. Dit duur sowat ’n uur en jy kry ná die tyd onderwater­foto’s van jouself.

wildbluead­ventures.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa