A-FRAME, SIMONSTAD
DUIKPLEKKE VIR GEVORDERDE DUIKERS
Dis ’n paar kilometer suid van Simonstad. In dié duikkol staan ’n groot rots bedek met waaiers, anemone en seewier.
Wanneer die sigbaarheid goed is, lyk die water turkoois bo die sanderige kolle – amper tropies.