Weg!

CASTLE ROCK, SIMONSTAD

-

Dié plek is verder suid, verby Miller’s Point. Dis ’n duikkol propvol kleur en diere. Die komiese janbruinvi­sse hou hier.

Die deinings kan groot raak – maak seker van die seetoestan­d voordat jy duik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa