Weg!

SANDY COVE, OUDEKRAAL

-

Hier is ’n klein kolonie pelsrobbe by Strawberry Rocks, en omdat hulle nuuskierig­e agies is, kom speel hulle dalk saam terwyl jy snorkeldui­k. Moenie die robbe pla of rondjaag nie, en gee pad sodra een aggressief raak.

Sandy Cove is aan die westekant van die Kaapse Skiereilan­d en die water is dus ékstrakoud, maar die helderheid van die water (op ’n goeie dag) vergoed vir die koue.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa