WegSleep Kampgids

GANGPARKER­ING

-

Vir die werftoets moet jy die wa in ’n 3,5 m-baan om ’n hoek na regs terugstoot. Jy kan enige tyd stop, maar net een keer vorentoe korrigeer. Jy kry twee kanse om hier in te trek sonder om die paaltjies en sperstrepe raak te ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa