Voor jy in die pad val
’n Reis op die langpad is net soveel lekkerder as jy voorbereid wegtrek na jou bestemming. Hier is ’n vinnige opknappingskursus waarin ons jou geheue verfris oor padtekens, padgebooie, GPS’e, bande en daai ou-ou tameletjie van die gewig wat jy op jou haak mag sit...