WegSleep Kampgids

Waar kom jy vandaan?

-

Die oupa van ons hedendaags­e verkeerste­kens het in die laat negentiend­e eeu die lig gesien, toe fietsryers nog beskryf is as mense op “vinnige masjiene wat baie stil beweeg en waarvan die trapgoed moeilik is om te beheer en wat ver ente kan ry”. Padtekens is om hulle onthalwe aangebring – om te waarsku teen glibberige paaie en steil bulte wat voorlê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa