WegSleep Kampgids

WegSleep sê:

-

Die goeie nuus is dat wat die spoedgrens betref, jy 10 km/h grasie het voor die verkeersbe­ampte vir jou ’n boete kan uitskryf. Dit geld wel nie by dele van die pad waar die owerhede jou gemiddelde spoed oor ’n afstand bepaal nie – dán is jy in die warm water as jy met slegs 1 km/h oortree. As ’n beampte jou nie daar en dan voorkeer nie, moet die kennisgewi­ng binne 30 dae van die beweerde oortreding aan jou gepos word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa