ALKANT NIÉ DIESELFDE KANT
Wanneer jy kloksgewys om die blok ry, ry die linkerwiele ’n verder paadjie as die regterkantses. Dit beteken in die geval van ’n 2014 Toyouta Fortuner met ’n wielsporing van 1,54 m het die linkerwiele om dieselfde blok dubbel sover geloop.