WegSleep Kampgids

ONTHOU DIE MINUS

-

Sommige bronne gee vir jou die koördinate sonder die S voor die breedtegra­ad en die E voor die lengtegraa­d, maar vervang die S met ’n minusteken (-). ’n Minus word vir liggings suid van die ewenaar en wes van die meridiaan gebruik. As jy die minusteken vir Hartenbos (-34.125630 22.118100) weglaat, gaan jy in die Middelland­se See beland.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa