WegSleep Kampgids

HOU JOU KOP

-

Begin voor. Die meeste waens wat voor of in 2009 gebou is, het ’n kop van gietyster, maar van die nuwer waens word deesdae toegerus met ’n oorglipkop van staal. Die oorglipkop het weinig onderhoud nodig; maar ’n bietjie Q20-roesweermi­ddel op die veer aan die onderkant kan nie skade doen nie. Die gietysterk­op het ’n bietjie meer aandag nodig, want dié het ’n staaf wat onderdeur die kop gly om dit op die bol van jou kar se sleephaak te sluit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa