HOEK­STUT­TE

WegSleep Kampgids - - DOEN DIT SELF -

Speel stut

“As jy jou wa vir ses maan­de of lan­ger staan­maak, haal die wie­le af of lig hul­le van die grond af op. Ban­de wil nie vir maan­de staan nie. Jy kan eg­ter nie jou wa net op die hoek­stut­te laat rus nie. Die as móét op blok­ke ge­stut word. ’n Woon­wa se swak­ste deel is om die deur. As jy nie die wa on­der die as stut nie en hy hang op die hoek­stut­te, kry jy daar­die kra­ke in die bui­te­pa­neel bo die deur. Ou­ens gee slag­ga­te die skuld, maar dis non­sens.” >

STUT HOM GOED. As jou wa maan­de lank gaan staan en jy die wie­le af­haal of lig, kan die wa nie net op die hoek­stut­te hang nie. Hy moet on­der die as ge­stut word om kra­ke bo die deur te keer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.