Vei­lig­heid

WegSleep Kampgids - - VEILIGHEID -

Wan­neer jy die pad vat om te gaan kamp, is die laas­te ding waar­aan jy waar­skyn­lik dink, vei­lig­heid. Maar net soos die res van die wê­reld is die kamp­ter­rein vol ge­va­re – van gog­gas en gas­bot­tels tot die son en die swem­bad. Wees al­tyd in­ge­lig... en voor­be­reid!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.