WegSleep Kampgids

Hier word heelwat planne beraam – onder meer vir nog 8 staanplekk­e met badkamers, en ’n vlugbalen minigholfb­aan.

-

Kampplek 8 groot staanplekk­e op grond, elkeen met ’n groot koelteafda­k met ’n grondseil. Ablusieger­iewe Jou eie netjiese badkamer en opwasplek by jou staanplek. Prys R600 per staanplek (6 mense).

Kontak 076 344 2891

kliphoekin­fo@kliphoek. co.za kliphoek.co.za

Hoe lyk die pad? Teerpad en net meer as 2 km goeie grondpad. GPS S32.833307 E18.212939

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa