Oor Paasnaweek en in Desember is die oord stampvol – as jy van stilte hou, kom eerder buite seisoen. >
Kampplek 61 staanplekke. Ablusiegeriewe 1 ablusieblok met afsonderlike badkamers vir mans en vroue. Dit kan knap raak in vakansietyd.
Prys R130-R225 p.n. per staanplek, afhangende van die seisoen (maksimum 6 mense en 2 voertuie per staanplek).
Kontak 021 783 5914
leana.olivier@capetown. gov.za capetown.gov.za/ en/SportRecreation/Pages/ Soetwaterresort.aspx
Hoe lyk die pad? Teerpad tot hier. GPS S34.173555 E18.340961