WegSleep Kampgids

Bring die bergfietse. Hier is 25 km se fietsroete­s wat jy kan kom kafdraf.

-

Kampplek 26 staanplekk­e op lieflike groen gras sonder koeltebome. Ablusieger­iewe Skoon, ruim, eenvoudig en werklik eersteklas.

Prys R330 p.n. per staanplek vir tot 4 mense, plus R90 p.p. vir die vyfde en sesde mens. Kontak 028 254 9831 info@oewerzicht.com oewerzicht.com

Hoe lyk die pad? Die laaste 9,2 km is ’n netjiese grondpad. GPS S34.101198 E19.666357

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa