WegSleep Kampgids

Amper rof en onbeskof, maar na genoeg aan die beskawing dat jy gou in die modder kan kom spring. >

-

Kampplek 8 plat staanplekk­e op 2 terrasse. Ablusieger­iewe Basies en skoon, maar ver van die kampplek af.

Prys R160-R210 p.d. per staanplek en R65R115 p.p.p.n.

Kontak 083 256 6037 info@thangami.co.za thangami.co.za

Hoe lyk die pad? Die laaste 42 km is ’n grondpad waarvan sommige dele klipperig is en ander sinkplaat. Sleep stadig met ’n gewone wa. GPS S28.010617 E31.305537

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa