WegSleep Kampgids

As jy graag hier wil kamp, maar die skares wil misloop, kom maak ’n draai buite vakansiety­e of langnaweke. >

-

Kampplek 60 luukse en 225 gewone staanplekk­e waarvan die meeste gras en koelte het. Ablusieger­iewe Byderwets en naby.

Prys Vanaf R120-R250 p.n. per staanplek afhangend van die staanplek en seisoen, plus R100-R200 p.p. Tot 8 mense word per staanplek toegelaat en kinders van 4 jaar en ouer tel as ’n kop. Oor naweke en skoolvakan­sies mag jy nie minder as 2 nagte bespreek nie.

Kontak 014 736 8500

warmbaths@foreversa. co.za foreverwar­mbaths. co.za

Hoe lyk die pad? Teer tot hier. GPS S24.885200 E28.291648

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa