WegSleep Kampgids

As die bos en braaivuur jou ding is, staan nader. Die graderings­owerheid gee die oord vyf sterre en jy kry jou waarde vir geld. >

-

Kampplek ’n Ouer, oop deel met 16 staanplekk­e en ’n bos-kamp met 11 staanplekk­e. Altesame 4 staanplekk­e is ook eenkant afgesonder vir kleinerige groepe. Hier is hope koelte en elke staanplek is geplavei (behalwe vir 2 in die ouer deel met gras). Ablusieger­iewe Elke staanplek het teenaan ’n eie badkamer.

Prys Afhangend van die seisoen R270-R420 per staanplek (4 mense).

Kontak 087 820 7240 of 079 455 9320 edenpark@ pcwireless.co.za

edenpark.co.za

Hoe lyk die pad? Teer tot by die oord. Die grondpaaie in die oord is skaflik. GPS S24.443836 E28.681462

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa