ArticleKAMDEBOO-KOKKEDORE PLAASKOMBUIS
Kyk wat is alles vanjaar op die spyskaart by Nampo in Bothaville
o
Lee Landbou Boerekos en línea con PressReader. Landbou Boerekos, publicado en Afrikáans, es un revista de Sudáfrica. Mantente al día con el número actual o navega por los números anteriores de Landbou Boerekos en el archivo.
Kyk wat is alles vanjaar op die spyskaart by Nampo in Bothaville
In die Karoo leer ’n mens gou dat goeie kos by die grond begin. By Lamb & Legacy word lam grootgemaak soos dit al geslagte lank gedoen word: met respek vir die veld, die diere en ons boerderyerfenis. Die Karoo se bossies en oop vlaktes gee aan...
Dit is ’n streek wat droogte ken. Waar mense weet hoe dit voel om ten volle afhanklik te wees van ’n onvoorspelbare hulpbron vir oorlewing, vir oeste en weiding. Karooboere ken die kommer, en later moedeloosheid, desperaatheid en...
As ek my wyle pa onthou, dan is dit agter sy hortjiewolsorteertafel binne die groot ou standsteenklip-skeerskuur op Diepkloof. Die plaas waar die kronkelende Hogskloof uiteindelik doodgeloop het. Ons soetvelddoringboomplase van...
Skuins voor Kersfees hou ons ’n Kersete saam met vriende. Dis glad nie tradisioneel nie en vol interessante nuwe geure. Aan die etenstafel kom die Kerskoek-onderwerp ter sprake. Vier uit die vyf paartjies aan die tafel skud hul koppe. Nee...
Daar het lank laas ’n artikel in Boerekos verskyn wat soveel reaksie ontlok het as die storie oor die Ronga-familie van Bothaville. Van oral het mense kommentaar gelewer oor hul bande met die uitgebreide familie, of hul eie stories...