Navigated
Huisgenoot Raad - Beurtkrag Planne
Huisgenoot Raad - Beurtkrag Planne

Huisgenoot Raad - Beurtkrag Planne Magazine Abonnements en Ligne

ou

Abonnez-vous à Select

15 numéros de journaux ou de magazines au choix chaque mois

Se procurer cette édition

Huisgenoot Raad - Beurtkrag Planne, 01 mai 2023

Description

Huisgenoot Raad - Beurtkrag Planne, publié en langue Afrikaans, est un magazine de Afrique du Sud. Consultez Huisgenoot Raad - Beurtkrag Planne en ligne sur PressReader ou téléchargez des numéros pour les lire plus tard. Parcourez les anciens numéros de Huisgenoot Raad - Beurtkrag Planne dans les archives.

Dans cette édition

ArticleVAN DIE REDAKTEUR

TOE beurt­krag die land die eer­ste keer tref – al meer as 15 jaar gelede – was ek nog ’n stu­dent. Dit was maar net ’n lek­ker ver­sko­ning om eer­der nog ’n bie­tjie in ’n ander kos­huis­ka­mer te kuier as om by kers­lig te swot. Maar daar’s al...

VAN DIE REDAKTEUR

ArticleSka­kel só oor na son­krag

GROENER sal jy nie som­mer kry nie. Dis skoon én vol­hou­baar. En Suid-Afrika het toe­gang tot hope daar­van. Son­krag. Ons land kry meer as 2 500 uur son­skyn per jaar, en die ener­gie wat ons uit son­be­stra­ling kan opwek is meer as dub­bel dié van...

Ska­kel só oor na son­krag

ArticleHOE WERK SONKRAG?

Die aarde word daag­liks deur ’n enorme hoe­veel­heid son­li­g­e­ner­gie ver­lig – meer as 10 000 keer die wêreld se totale ener­gie­ver­bruik. “Hier­die son­li­g­e­ner­gie word in die vorm van fotone oor­ge­dra,” sê Nico­laas Faure van Schalk­wyk, ’n...

HOE WERK SONKRAG?

ArticleWAT VAN BEWOLKTE DAE?

Son­pa­nele wek die meeste krag op dae met hel­der son­skyn op, maar dit kan ook krag opwek op kor­ter, koe­ler en bewolkte dae, sê Alwyn Coet­see, bestu­rende direk­teur van Tur­ner Mor­ris, spe­si­a­liste in krag­voor­sie­nings­op­los­sings. Hoe­veel...

WAT VAN BEWOLKTE DAE?

ArticleWAT IS WISSELSTROOM EN GELYKSTROOM?

➧ Dit staan in Engels bekend as “alter­na­ting cur­rent”, afge­kort as AC. Dit is wat ons ken as muur­krag, ofte­wel die elek­tri­si­teit waarop ons meestal in die huis steun. Dit is die krag wat gebruik word by ’n muur­prop, of waar jy ’n gewone...

WAT IS WISSELSTROOM EN GELYKSTROOM?

ArticleWAT IS DIE VOORDELE VAN SONKRAG?

• DIT IS ’N TEENVOETER VIR BEURTKRAG ‘Ondanks die groot inset­koste, kan jy met­ter­tyd geld bespaar op jou krag­re­ke­ning’ Dit is die hoof­rede dat mense nou son­krag oor­weeg. ’n Alge­mene lang­ter­myn­op­los­sing vir beurt­krag weens Eskom se...

WAT IS DIE VOORDELE VAN SONKRAG?